Die Jeugskou word jaarliks deur die Expo aangebied vir ons toekomstige boere en boervroue.
Hier kry hul die geleentheid om al van vroeg af te leer oor boerdery en die nuutste tendense.
Pretpark
Die Pretpark is 'n jaarlikse hoogtepunt vir oud en jonk!