Micheal Lindt tree op:
Donderdag 04 April 2024 om 10:00 in die Karakoel Saal by die Bejaardes Onthaal.
Dan weer om 19:30 met die kroning van Mej. Skou Koninging.
Jacques Not Jack tree op:
Vryday 05 April om 17:00 op die Toyota Verhoog.
Scallywag tree op:
Vryday 05 April om 18:00 in die Hoof Arena.
Matthew Charles tree op:
Vrydag 05 April 2024 om 18:00 op die Toyota Verhoog.
Kakiebos Band tree op:
Vrydag 05 April 2024 om 19:00 in die Hoof Arena.
Saterdag 06 April 2024 om 12:00 op die Toyota Verhoog.
Wilma van Heerden tree op:
Vrydag 05 April 2024 om 20:00 in die Hoof Arena.
POSDUIF tree op:
Vrydag 05 April 2024 om 21:00 in die Hoof Arena.
Eloff tree op:
Vrydag 05 April 2024 om 22:00 in die Hoof Arena.
Jan Rhaap tree op:
Saterdag 06 April 2024 om 19:00 in die Hoof Arena.
West-Band tree op:
Saterdag 06 April 2024 om 20:00 in die Hoof Arena.
Die Piesangskille tree op:
Saterdag 06 April 2024 om 21:00 in die Hoof Arena.